Busrit in die aand

Meertalig
70 Minute

9 Oktober

18:00

11 Oktober

20:30
R185-R235 | R215-R265 by die deur

Hierdie intieme produksie is geïnspireer deur Elisabeth Eybers se gelyknamige gedig, maar slaan sy eie rigting in as musikale dokument van hartsake. Die goue stem van Tarryn Lamb word ondersteun deur die kitaarspeler, sanger en vervaardiger Frank Freeman in sy eerste nuwe produksie ná Eet Kreef!, wat met ’n kykNET Fiësta bekroon is. Die toonsetting van Busrit in die aand word as enkelsnit vrygestel en bied ’n voorsmaak van wat gehore kan verwag. 

Met: Tarryn Lamb, Frank Freeman 

Ondersteun deur die Toyota US Woordfees