Call of the Wild

Meertalig
OB
29 Minute

10 Oktober

14:30

11 Oktober

15:30
Gratis

Hoe ervaar jy die Krugerwildtuin as jy nie kan sien nie? Dié vraag word verken saam met Anika, ’n jong weeskind wat gesiggestremd gebore is, maar ’n verbysterende gawe het om voëlgeluide uit te ken.

Regisseur en skrywer Brett de Groot