City of Ashes

Meertalig
OB
6 Minute

8 Oktober

16:30
Gratis

2022 | Suid-Afrika

In 2035 saai ’n virus verwoesting. In die chaotiese strate van die Johannesburgse krotbuurt Ground Zero het Tshengedzo se babaseuntjie, Cashile, ’n immuniteit wat dalk die sleutel tot ’n geneesmiddel hou.

Regisseur Sheetal Magan