Classical Calabash

Meertalig
85 Minute

15 Oktober

19:30
R180-R220 | R210-R250 by die deur

’n Musikale tentoonstelling van werke waarin jong komponiste aan die woord is met ’n unieke vermenging van inheemse Afrika-instrumente en klassiekemusiekkonsepte. Die resultaat is ’n pragtige klanklandskap met sketse van o.a. die marimba, uhadi, djembe, viool, stem, kitaar.

Met: Xhanti Nokwali (sang, perkussie), Vasti Zeeman-Knoesen (sang), Tankiso Mamabolo (sang), Sky Dladla (sang, mbira, uhadi, perkussie), Bongani Sotshononda (marimba), Daniel Nambassi (perkussie, agtergrondsang), Graeme Lees (kitaar), Stephen de Souza (basviool), Janna Khweis (viool), Ashlin Grobbelaar (tjello), Odile Lesch (viool), Remi Ludick (altviool)

Vervaardiger Cape Town Music Academy

Komposisie en verwerkings Graeme Lees

Komposisie Sky Dladla, Tankiso Mamabolo, Xhanti Nokwali, Bongani Sotshononda

Verhoogbestuurder Gideon Lombard