Eietydse Suid-Afrikaanse keramiekwerke

Engels
60 Minute

11 Oktober

11:00
R30

met Olivia Barrell, Spesialis in Asiatiese keramiekwerk en silwerware

Ná Phaidon se onlangse publikasie, Vitamin C: Clay and Ceramic in Contemporary Art ,fokus dié praatjie op innoverende,hedendaagse keramiekkuns in Suid-Afrika en op die dertig kunstenaars wat hierdie medium tot sy beeldende uiterste dwing.

Met: Olivia Barrell