DAGBREEK-STRAATMYL

Meertalig
R40 per deelnemer | Gratis vir toeskouers
120 Minute

11 Oktober

17:00
R40 per deelnemer | Gratis vir toeskouers

Die gewilde Dagbreek-straatmyl vind vanjaar vir die 13de keer plaas langs een van die mooiste roetes in Suid-Afrika – Victoriastraat, Stellenbosch. Dit behels agt wedlope met 13 afdelings – van o.13 tot Meesters – asook die enigste skaatsplank- mylwedloop in die land. ’n Fees van aksie, musiek en vermaak vir die hele gesin. Kontak Francois vir meer inligting by 083 368 5948 of info@straatmyl.co.za.