Dan Homesy Band

Meertalig
70 Minute

8 Oktober

15:30
R150 | R180 by die deur

Dan Homesy is ’n Kaapse folk-rockband wat jou met lirieke en musiek wil laat tuis voel – soos die naam te kenne gee. Hulle gebruik lirieke as ’n instrument om interessante lewensverhale en stories met die gehoor te deel, en probeer sodoende mense se gedagtes prikkel met die tuimeltrein van emosies waardeur ons elke dag navigeer. 

Met: Danie Scherman (hoofsanger, kitaar), Michael de Paiva (baskitaar), Johan Swanepoel (tromme, sang), Ewin de Villiers (klawerbord, trekklavier)