Dans dat die biesies bewe

Meertalig
Geen o.13 (T)
15 Minute

7 Oktober

12:00

9 Oktober

13:00
Gratis

Mieke Kruger droom daarvan om ’n professionele danser te wees. Sy het geen opleiding of die figuur van ’n danser nie, maar sy laat dit nie in haar pad staan nie.

Met: Cara Meiring, Rikus Strauss, Cara Kruger, Stephan van der Walt e.a.

Regisseur en skrywer Luzanne Potgieter