Dans in die weerlig

Toyota Musiekfees
Meertalig
60 Minute

1 Oktober

16:00

6 Oktober

13:00
R200 | R230 by die deur | R400 VIP

Kom ervaar die oorweldigende krag en hartstog van klank, woorde en musiek in die unieke produksie Dans in die weerlig. Word meegevoer deur dié lewens- en verbeeldingsreis wat die stories vertel agter die woorde, gedigte en liedjies wat Mel Botes se klank en kitaarspel kenmerk. Die viering van die lewe en die kuns van dans wag op jou. 

Met Mel Botes (stem en kitaar), Simon Orange (klavier, klawerbord en stem), Schalk van der Merwe (baskitaar), Mel Botes Jnr (tromme)

Vervaardiger, regisseur en skrywer Mel Botes