Landbougesprekke: Data – ’n Groot woord in die kubberruim

Afrikaans, Engels
60 Minute

11 Oktober

14:00
Gratis

In die landbou het data ’n gonswoord geword, en die behoorlike verwerking en uitbeelding van data kan groot voordele inhou vir plase. Ons bespreek hoe die insameling en verwerking van data doeltreffendheid kan verhoog, maar ook hoe data beskerm, gedeel en besit kan word. Watter invloed gaan kunsmatige intelligensie op die landbou hê en hoe kan dié tegnologie tot ons voordeel aangewend word?

Aanbieder: Dr Jan Greyling