Die Anglo-Boereorkes en die 1820-setlist

Meertalig
75 Minute

13 Oktober

20:30

15 Oktober

16:30
R180-R250 | R210-R280 by die deur

“ ’n Boer, ’n Skot, ’n Zoeloe en ’n Engelsman loop die vertrek binne…” 

Dit klink dalk soos die begin van ’n grap, maar wees gewaarsku: Wanneer dié diverse groep musikante die gehoor betrek met hulle vlymskerp humor en musikaliteit, is dit omtrent ’n triomf van ons land se diversiteit en die verskillende soorte musiek wat daaruit voortvloei. 

Met: Pietman Geldenhuys, Robin Auld, Schalk Joubert, Sima Mashazi, Nick Turner, Riaan van Rensburg en die US Jazz Band, met spesiale gaste 

Ondersteun deur die Toyota US Woordfees