Meertalig
Geen o.16 (D, G, T)
18 Minute

7 Oktober

15:30

9 Oktober

16:30
Gratis

Die Blokke is ’n grinterige Afrikaapse kortfliek oor die kringloop van geweld op die Kaapse Vlakte. Dit is geïnspireer deur ware gebeure.

Met: Gershwin Mias, Zidon Houston, Emile Smit, Joshua Vraagom e.a.

Regisseur Roxanne Blaise

Skrywers Roxanne Blaise, Mujaahid Valley