Die Francois Toerien show +

Afrikaans
Geen o.16 (T)
70 Minute

7 Oktober

20:00

8 Oktober

16:30

9 Oktober

14:00

10 Oktober

18:30

12 Oktober

14:00
R160-R240 | R190-R270 by die deur

“Dit is nou kwart oor sewe en hier volg die nuus om sewe…” Rampe en peste tref ons. Eens was daar krag, water, net vroue en mans, maar nie meer nie. Rusland, Oekraïne: Ons kyk na die kuns van draadsitter wees. Wat van semigrasie na die Wes-Kaap? Gereelde sameswerings… ekskuus, samesprekings en kommissies van ondersoek. Fase 8-beurtkrag, ’n Babelse verwarring in die donker. Dink jy dit is belaglik, lagwekkend? Lag jy al? Wel, jy gaan – kliphard.

Met: Francois Toerien, Esther von Waltsleben, Lorraine Burger, Dean John Smith, Karli Heine, Devonecia Swartz, Hendrik Nieuwoudt Kabous Meiring (gasverskyning)

’n Toyota US Woordfees-produksie

Regisseur Juanita Swanepoel

Vervaardiger Francois Toerien

Skrywers Francois Toerien en geselskap

Stelontwerp Francois Toerien, 

Gaerin Hauptfleisch

Beligtingsontwerp, tegniese versorging en verhoogbestuur Gaerin Hauptfleisch

Kostuums Stephanie Hough