Die huis van my kinderdae verbind my liggaam

Filmfees
Afrikaans
OB 13
14 Minute

28 September

14:30

29 September

12:30

3 Oktober

14:00

5 Oktober

17:30
Gratis

’n Essayfilm oor die hartverskeurende progressie van nostalgie – van ’n goeie herinnering wat ’n mens herbesoek tot die gedurige gevoel van verlange wat nie meer so positief daar uitsien soos dit oorspronklik was nie. 

Regisseur Jandre van Heerden

Verteller Hougaard Winterbach