DIE INVLOED VAN TERROIR OP DIE STYL VAN CABERNET SAUVIGNON

Afrikaans, Engels
Geen o.18 (Alkohol)
90 Minute

15 Oktober

12:00
R150 | R180 by die deur

Ontdek saam met Stellenbosch Cabernet die veelsydige style van cabernet sauvignon wat in die unieke substreke van Stellenbosch gemaak word. Stellenbosch Cabernet verteenwoordig 30 Stellenbosse wynprodusente wat passievol is oor die vooruitgang en verfyning van cabernet sauvignon. Die Stellenbosch-omgewing bied die ideale klimaat en grondsoorte om die hoogste gehalte van hierdie edele druifsoort te verbou, en genoeg wynmakers wat daaraan toegewy is om cabernet sauvignon-wyne van wêreldklas te produseer.