Die Kaappunters: Afrikaanse rock se anker in die suide

Meertalig
60 Minute

10 Oktober

20:00
R150 | R180 by die deur

Die Kaappunters is ’n parmantige rockgroep wat gebore is uit die liefde vir die saak en vir musiek maak. Die musiekmakers is uit die geledere van Die Wasgoedlyn, Jackie en Riku Lätti en Churchil Naudé, saam met die saakmakers van die Voëlvry-dae, Tonia en Willem Möller, en Jannie Hanepoot van Tonder van die Gereformeerde Blues Band – wat Die Wasgoedlyn in die eerste plek aangesteek het. 

Met: Riku Lätti/Wian Anders (stem, kitaar, klavier), Jackie Lätti/Bettie Blatjang (stem), Willem Möller/Karring Kaappunter (kitaar), Churchil Naudé (kletsrym), Mark Ellis/Markus Oralrus (baskitaar), Jean Marais/Vuilsak van Staden (tromme), Tonia Möller (stem, perkussie), Jannie Hanepoot van Tonder (tromboon)