Die kopskuif om onderwys se toekoms te verseker

Afrikaans
60 Minute

9 Oktober

15:30
Gratis

’n Groep deskundiges en ’n opvoedkundestudent gesels oor noodsaaklike vernuwing binne die onderwysstelsel, nuwe onderwysmetodes en moontlike oplossings vir die leesuitdagings waaroor tans groot kommer heers. 

Met: René Arendse, Jevonn Cloete, Mathilda Botha, Shireen Crotz 

Aangebied deur die ATKV