Die kuns van trane

Meertalig
90 Minute

11 Oktober

14:00

13 Oktober

10:30
R185-R235 | R215-R265 by die deur

In dié akoestiese eenmanvertoning dig, sing en lag Koos van der Merwe en sy kitaar oor trane – ’n kuns wat min kan bemeester sonder om tranetrekkerig of sentimenteel te raak. Maak jou reg vir skerpsinnige, eerlike en humoristiese kommentaar en klanke wat die lig en donker van die lewe vier. Sy nuwe digbundel, My hande maak holtes, word by dieselfde geleentheid bekend gestel.

Met: Koos van der Merwe