Die swart draak ontwaak

Meertalig
Geen o.16 (T, G)
24 Minute

7 Oktober

16:30

9 Oktober

17:30
Gratis

’n Bendegeteisterde gemeenskap op die Kaapse Vlakte word met ’n ystervuis deur die gevreesde Muay Thai-skopbokser The Kingpin regeer, maar hy is nie die enigste meester van Oosterse gevegskuns in die buurt nie…

Met: Lee Roodt, Burhaan Jardine, Taariq Jardine, Izaan du Toit e.a. 

Regisseur Redione Stephens 

Skrywer Lee Roodt