DIE TWEE LAKSMANNE

Afrikaans
OB 16 (G,S)
40 Minute

8 Oktober

14:30

10 Oktober

16:30

13 Oktober

14:30
R80 | R100 by die deur

’n Satire uit die era van die Franco-diktatuur herleef binne die konteks van ons moderne diktatuur van die tegnologie. Francoise leer haar twee kinders oor opoffering en skuld. In die kamer langsaan laat sy hulle pa doodmartel. Sy plaas fragmente van gebeure op Instagram. Sy volg eintlik ’n strategie van propaganda en fopnuus. Hoe ver strek cancel culture? Het ons te make met die Spaanse Inkwisisie van ons tyd?

Met: Nichola Viviers, Johann Dippenaar, Chrizelle Strydom, Merwe van Gent

 

Regisseur, vervaardiger, stel- en beligtingsontwerp, tegniese versorging en kostuums Anna Louise Boshoff

Skrywer Fernando Arrabal

Vertaling Nerina Ferreira

Verhoogbestuur Dhania Schultz