Die vegetariër

Afrikaans
Geen o.18 (G, S, N)
100 Minute

10 Oktober

10:00

11 Oktober

15:00
20:30

13 Oktober

16:00
20:30

14 Oktober

16:00

15 Oktober

10:00
R180-R260 | R210-R290 by die deur

Hulle was net nog ’n getroude paartjie tot sy op ’n dag ophou vleis eet… Só begin ’n reeks gebeure van toenemende fisieke en psigiese verset. Haar man, swaer en suster is getuies van hierdie enigmatiese reis en haar groeiende fantasieë wat toenemend plantaardige vorme aanneem. ’n Verhoogverwerking van Han Kang se roman The Vegetarian, wenner van die 2016 Man Booker International-prys.

Met: Tinarie van Wyk Loots, Wilhelm van der Walt, Stian Bam, Melissa Myburgh 

Moontlik gemaak deur Toyota US Woordfees. Speelvak ondersteun deur NATi. 

Regisseur, vervaardiger, stelontwerp en tegniese versorging Jaco Bouwer 

Oorspronklike skrywer Han Kang

Verwerking en vertaling Willem Anker

Beligtingsontwerp Wolf Britz 

Kostuums Bridget Baker 

Musiek Pierre-Henri Wicomb