Die WAT by ’n T-aansluiting: ’n Toekomsblik

Afrikaans
60 Minute

12 Oktober

15:30
Gratis

Die WAT se jongste letter, T, het pas slegs aanlyn verskyn. Wat is die toekomsplanne onderweg na Z en daarna? Phillip Louw, Alet Cloete en André du Plessis gesels met Naomi Bruwer oor watter rigting die Woordeboek van die Afrikaanse Taal by hierdie T-aansluiting gaan inslaan. 

Met: Naomi Bruwer (gesprekleier), Phillip Louw, Alet Cloete, André du Plessis