Dik deurmekaar

Komedie
Afrikaans
Geen o.14 (T)
70 Minute

30 September

20:00

2 Oktober

20:00
R160 | R190 by die deur

Van internet- na verhoogsensasie los Mel die Storieverteller gehore oppie-vloer van al die lag. Dik Deurmekaar is haar tweede komiese stuk wat die lyne tussen stand-up comedy en ‘n verhalende eenvrouvertoning vervaag. Uit Mel se Deurmekaarsak spring skreeusnaakse stories oor Oom Sakkie se wit vrieskas, die till-slaan tango en ‘n visstok by haar matriekafskeid. Dik Deurmekaar ontroer ‘n spesiale nostalgiese gevoel waarby almal kan aanklank vind.

Met Mel die Storieverteller

Regisseur, vervaardiger en skrywer Melanie Welgemoed
Musiek Wesley West
Verhoogbestuur Ronald Welgemoed 

Ondersteun deur H202