Droomkraan-kronieke

Afrikaans
80 Minute

7 Oktober

10:30

8 Oktober

10:00
13:00

9 Oktober

10:00
R120-R200 | R150-R230 by die deur

Hierdie magiese teaterstuk geïnspireer deur Oudtshoorniete se herinneringe aan hulle kinderdae sluit fisieke teater, sang, dans en skadupoppespel in. Dit bied ’n boeiende, skreeusnaakse, vreugdevolle en nostalgiese blik op die jong lewens en wêrelde van die Klein-Karoo se mense. Dit was ’n gunstelingproduksie by vanjaar se KKNK, en genomineer vir drie Kannas.

Met: Carlo Daniels, Melikhaya Blou, Jermaine Bruintjies, Janion Kennedy, Mirinda Ntantiso, Meteo Peterse, Chantell Phillipus, Leach van der Westhuizen, Theo Witbooi

Moontlik gemaak deur KKNK, NATi en die ATKV. Speelvak ondersteun deur HEINEKEN Beverages. 

Regisseurs Neil Coppen, Craig Leo, Carlo Daniels, Tiffany Saterdaght

Skrywers Tiffany Saterdaght, 

Neil Coppen, Carlo Daniels, verskeie inwoners van Oudtshoorn

Vertaling Tiffany Saterdaght

Kostuums, stel en poppe Craig Leo

Beligtingsontwerp Neil Coppen

Klankontwerp Neil Coppen, Tristan Horton

Choreografie Craig Leo, Carlo Daniels