Dude! Wa’s my phone?

Afrikaans
OB 13
60 Minute

7 Oktober

12:30

9 Oktober

10:00
R150-R180 | R180-R210 by die deur

Jou gunsteling-dude, Dean September, is terug, maar sy foon is weg en skielik maak die wêreld nie meer sin nie. Met die hulp van sy vriende, vertolk deur die stemkunstenaars Dean Balie, Veronique Jephtas, Lee Roodt en Chenal Kock (plus ’n spesiale verskyning deur #OumaLilly!), loop hy terug op sy spore.

Met: Jeremeo Le Cordeur 

In samewerking met KKNK, Suidoosterfees, NATi 

Regisseur en beligtingsontwerp Dean van der Ventel 

Vervaardiger Vulture Productions 

Skrywer Jeremeo Le Cordeur 

Stelontwerp Gaerin Hauptfleisch, Art Magic Projects 

Tegniese versorging Dean Venty Sound and Entertainment 

Kostuums Seen Pha 

Verhoogbestuur Kaylin Leigh Khan