DYLAN LEWIS-BEELDETUIN: BEGELEIDE TOER

Meertalig
120 Minute

7 Oktober

09:30
15:00

10 Oktober

09:30
15:00

11 Oktober

09:30
15:00

12 Oktober

09:30
15:00

14 Oktober

09:30
15:00

Dylan Lewis-beeldetuin Pendeldiens: Vertrek ‘n halfuur voor die aanvang van die toer vanaf Kochstraat Parkeer-en-Pendel

R300

Kom geniet die wonderlike tuin van Dylan Lewis waar 60 van sy beeldhouwerke in
’n pragtige natuuromgewing uitgestal word en ’n magiese ervaring vir die besoeker skep. Die toer word gelei deur die veteraangids Hanlé Hill, wat graag haar netwerk van kunstenaars, ateljees en tuine met kultuurliefhebbers deel.

Let wel: Die tuinpaadjies is ongelyk en bedek met los gruis – dus gevaarlik vir mense wat onvas is op hulle voete of sukkel met hul balans. Daar is geen parkeerplek by die tuin nie.

Met: Hanlé Hill