E-FIETSTOER NA BOSCHENDAL

Meertalig
Kinders moet langer as 140 cm wees, en ryers moet redelik fiks en vaardig wees vir dié 25 km-roete. Aktiwiteitsvlak: 2/6.
150 Minute

7 Oktober

09:00

8 Oktober

09:00

9 Oktober

09:00

10 Oktober

09:00

11 Oktober

09:00

12 Oktober

09:00

13 Oktober

09:00

14 Oktober

09:00

15 Oktober

09:00

Vertrek vanaf Adventure Shop, Ou Landbousaal, Noordwal-Wesstraat

R840 p.p.; private toer: R1 175 p.p. (ete & wynproe uitgesluit)

Geniet ’n avontuurlike, gesinsvriendelike halfdag-uitstappie op ’n gemaklike elek- triese fiets saam met Adventure Shop se professionele gidse. Ons volg grond- paadjies en fietsroetes vanaf Stellenbosch, deur die Idasvallei-fietspadnetwerk en die Banhoek-bewarea tot by Boschen- dal. Die grootste deel van die roete bied ongelooflike uitsigte op die berge. Dalk is jy gelukkig en gewaar ’n paar gemsbokke of elande. By Boschendal kan jy iets eet of ’n wynproe geniet voor die terugreis na Stellenbosch per bus en fietswa.

Adventure Shop