Meertalig
Geen o.13 (V)
15 Minute

7 Oktober

15:00

9 Oktober

16:00
Gratis

Pieter, ’n konserwatiewe pa en wewenaar, het vervreem geraak van sy seun, Juan, wie se oorgang na Charlize hy nie kon aanvaar nie. Pieter besoek die begraafplaas en tref Charlize aan wat op hom wag.

Met: Morné Visser, Erica Wessels, Gerhard Conradie, Zeno Jacobs 

Regisseur en skrywer Josh Hundermark