Eendagsvlieg en ander vlietende gedagtes

Toneel
Afrikaans
45 Minute

1 Oktober

10:00

2 Oktober

10:00

3 Oktober

10:00
R50 | R80 by die deur

Die digkuns van Rosa Keet, dogter van die legendariese digter A.D. Keet, verken temas van liefde, verlies en die natuur. Haar gewildste gedigte en nuutste skeppings is opgeneem in Eendagsvlieg en ander vlietende gedagtes. Duik saam met Anna-Mart van der Merwe en Henriëtta Gryffenberg in die poel van kosmiese kompleksie en beleef die skerp, unieke humor van Keet se gedigte teen visuele projeksies van vorm, kleur en abstraksie deur die bekroonde kunstenaar Michèle Nigrini!

Met Henriëtta Gryffenberg, Anna-Mart van der Merwe

 

Vervaardiger en regisseur Henriëtta Gryffenberg 

Skrywer Rosa Keet   

Visuele kunstenaar Michèle Nigrini 

 

’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie