Eie rigting

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans
60 Minute

2 Oktober

15:30
R80 | R110 by die deur

Willie Spies skryf sedert 2016 rubrieke vir Beeld en Netwerk24 wat die makro-omgewing van staatsverval ontgin, maar telkens terugkeer na die mikro-werklikheid van eie menswees, geloof, hartseer, eensaamheid en vergifnis. Spies ondersoek in sy rubrieke ’n nuwe vryheidsideaal 30 jaar ná 1994 en kyk na die maniere waarop die burgerlike samelewing leemtes vul wat die staat ooplaat.Heindrich Wyngaard tree met die skrywer in gesprek oor die regsterm “eierigting” en die eie rigting wat Suid-Afrikaners inslaan.

Aangebied deur Naledi