Meertalig
50 Minute

10 Oktober

09:30

11 Oktober

20:30

13 Oktober

20:30
R140 | R170 by die deur

Embody You is ’n verkenning van die liggaam se rol en funksie deur middel van kontemporêre dans. Bewegings, gemoedstoestande en gedagtes word ondersoek, asook ons strewe na betekenis terwyl ons worstel met kwessies soos identiteit, ouderdom, skoonheid, genot, liefde, pyn en hartseer. Hoe ons ervarings verwerk, laat interessante vrae ontstaan oor wie ons is en hoekom ons is soos ons is.

Met: Shaun Oelf, Keenun Wales, Lubabalo Pupu, Grant van Ster, Jay-Dee America

Regisseurs Grant van Ster, Shaun Oelf 

Vervaardiger Figure of 8 Dance Collective 

Choreografie Grant van Ster, Shaun van Oelf en die geselskap 

Stelontwerp Carin Bester 

Beligtingsontwerp Andi Colombo, Grant van Ster 

Klankontwerp Shaun Oelf 

Kostuums Jenny Stretch 

Verhoog- en produksiebestuurder en vervaardiger Marie Vogts