’n Ondersoek na die ryke kuns-nalatenskap van die Oos-Kaap – Hoogtepunte uit Strauss & Co se veilingsgeskiedenis

Engels
60 Minute

12 Oktober

11:00
R30

met Ian Hunter, Senior Kuns Spesialis

’n Verkenning van die dinamiese, diverse verskeidenheid kunstenaars wat óf in die Oos-Kaap grootgeword, gewoon of gestudeer het, óf deur die Oos-Kaap geïnspireer is.

Met: Ian Hunter