Meertalig

7 Oktober

09:00

8 Oktober

09:00

9 Oktober

09:00

10 Oktober

09:00

11 Oktober

09:00

12 Oktober

09:00

13 Oktober

09:00

14 Oktober

09:00

15 Oktober

09:00
Gratis

Altesame 14 lewensgroot realistiese en fantasiediere van metaal, op vlotte gemonteer, volg daagliks ’n roete deur die strate van Stellenbosch na die US Museum, waar hulle uitgestal word. Die diere is onder leiding van die e-Bosch Erfenisprojek en bekwame sweisers van metaalplate, herwonne skrootmateriaal en optelgoed gemaak deur verteenwoordigers van Stellenbosch Sentraal en haar 13 buurdorpe: Cloetesville, Devonvallei, Idasvallei, Jamestown, Kayamandi, Klapmuts, Kylemore, Lanquedoc, Pniël, Raithby, Vlottenburg, Wemmershoek en plaasgemeenskappe. Die tyd en roete van die optog word daagliks op die Toyota US Woordfees se sosiale media bekend gemaak.

Kurator: Marinda du Toit