Femme is fatale

Meertalig
Geen o.16’s (G, N, T)
65 Minute

11 Oktober

11:00

12 Oktober

20:00
R185-R235 | R215-R265 by die deur

Marna, Lian en Khanyi is drie vroue wat die lewe se uitdagings probeer oorkom om hulle drome van ’n beter lewe te verwesenlik. Maar soos talle ander vroue word hulle met geslagsgebaseerde geweld gekonfronteer. Hierdie snydende kabaret oor vrouwees, drome, liefde, vriendskap, aanvaarding en moord, is benoem vir ’n 2023 Fiësta-toekenning vir beste musiekgedrewe produksie. 

Met: Elzabé Zietsman, Tony Bentel (klavier)

Ondersteun deur NATi

Vervaardiger Drama Drama

Regisseur Eloise Clasen

Teks Bruce Little