Fietsry vir dommies

Afrikaans
OB 13
55 Minute

7 Oktober

18:00

9 Oktober

20:30

11 Oktober

15:30
R160-R190 | R190-R220 by die deur

Al het Carl ’n graad in konstruksiebestuur, woon hy steeds in die blink hokke van Rose Valley. In Fietsry vir dommies dink hy na oor wat dit beteken om ’n bruin man in Suid-Afrika te wees. Carl en sy ouers, Karel en Johanna Britz, verken onderwerpe soos geleerdheid, Black tax, geestesongesteldheid, bruin identiteit maar ook hoop en ambisie. Carl se uitdagings word treffend uitgebeeld met rymklets en poësie.

Met: Eldon van der Merwe

In samewerking met Suidoosterfees, NATi, Artscape, Jakes Gerwel Stigting

Regisseur Dean Balie 

Vervaardiger en skrywer Tiffany Saterdaght

Tegniese versorging en verhoogbestuur Kathleen Stephens

Musiek Dean Balie, Frazer Barry