Filosofiekafee 

Afrikaans, Engels
120 Minute

9 Oktober

19:00
R120 | R180 by die deur

Filosowe, woordsmede en wysgere span woorde in om mekaar om die bos te lei, kluitjies te bak, spek te skiet, stertjies aan te las of ekonomies met die waarheid om te gaan. Dit alles in die altyd snel-uitverkoopte Filosofiekafee. Wie gaan vir wie ore aansit? Stem agterna vir jou gunsteling-bogprater! 

Met: Amy Daniels, Jacques du Plessis, Stan du Plessis, Susan Hall, Louise du Toit, Vasti Roodt, Alfred Schaffer, Hannes Smit, Andrea Palk, Anton van Niekerk