In From Here to Nowhere: A History of Forced Removals in South Africa’s Past, Present and the Future ondersoek ’n paneel persoonlike ervarings én vertelde stories oor die voortslepende intergenerasiegevolge van die gedwonge verskuiwings. Die stories gaan dikwels verlore, en die paneel vertel hoe ons dié ervarings kan argiveer.