Afrikaans
60 Minute

10 Oktober

15:30

13 Oktober

20:30

14 Oktober

12:30
R160-R190 | R190-R220 by die deur

Twee akteurs begin werk aan ’n nuwe toneelstuk, maar die teksskrywer dros al op die eerste repetisiedag. Nou is Tiaan en Egbert op hulleself aangewese. Dinge raak ál rowwer soos hulle planne beraam en self probeer skryf met gemengde welslae en histeriese gevolge. Selfs hulle improvisasiegedagtes lei nie tot ’n gewenste oplossing nie en mettertyd raak die twee se pogings al hoe meer desperaat, want “the show must go on”!

Met: Deon Lotz, Geon Nel

Regisseur Gaerin Hauptfleisch 

Vervaardiger Stercus Produksies 

Skrywer Ferdinand Bekker