Is Standaardafrikaans net ’n skryftaal? Wat is die verskil tussen taal wat gepraat word en taal wat geskryf word? Wat is “suiwer” gesproke Afrikaans en hoe hou dit verband met die standaardvariëteit? Gesels saam met lede van die Akademie se Taalkommissie en ander taalgebruikers en -kundiges.