Gesprekke oor Afrikaans: ’n Nuwe generasie vir taaltransformasie

Diskoers
Afrikaans
60 Minute

2 Oktober

15:30
Gratis

Afrikaans lewe en groei met ’n nuwe generasie sprekers wat diversiteit en meertaligheid omarm. Ons praat met ’n nuwe generasie Afrikaanssprekers uit verskeie streke van die land oor taaltransformasie en hoe taaldiversiteit eenheid kan bewerkstellig.

Aangebied deur Afrikaans Amptelik 100
Gespreksleier Danie Marais