Gesprekke oor Afrikaans: Ons pad vorentoe is Afri-kans — Kans vir saam staan en bou

Diskoers
Afrikaans
60 Minute

1 Oktober

10:30
Gratis

Vyfhonderd jaar later word ons die geskiedenis waarvan ons agter-agterkleinkinders sal lees. Hoe bou ons nóú aan ’n gedeelde nalatenskap en erfenis wat wys hoe ons saam beter en sterker is?

Aangebied deur Afrikaans Amptelik 100
Gespreksleier Debra Meyer