Goed wat wag om te gebeur

Afrikaans
Geen o/16 (T, G) Waarskuwing: geslagsgeweld
75 Minute

10 Oktober

14:00

11 Oktober

16:00

13 Oktober

20:30

14 Oktober

09:30

15 Oktober

10:00
R170-R260 | R200-R290 by die deur

Hendrik keer terug na sy verlate ouerhuis. Hy speel met Lego en drink in die kelder waar hy sy kinderdae deurgebring het en waar gesinsgeheime steeds in die fondamente begrawe lê. In hierdie Afrikaanse weergawe van Philip Rademeyer se The Graveyard herrys spoke van geweld, verwyte en verslawing namate Hendrik ál dieper in die bottel kyk

Met: Gideon Lombard, Antoinette Kellermann, Emma Kotze

Moontlik gemaak deur Toyota US Woordfees, Momentum Beleggings Aardklop, NATi 

Regisseur, skrywer, vertaling en stelontwerp Philip Rademeyer 

Vervaardiger Toyota US Woordfees, Momentum Beleggings Aardklop 

Beligtingsontwerp Andi Colombo 

Produksie- en verhoogbestuur Amber Fox-Martin