Landbougesprekke: Goeie wyn het nie ’n krans nodig nie

Afrikaans, Engels
60 Minute

13 Oktober

14:00
Gratis

Suid-Afrika het ’n gevestigde wynbedryf met ’n trotse geskiedenis en ’n goeie reputasie – plaaslik én in die buiteland. Die bedryf is egter nie sonder sy uitdagings nie. Ons bekyk die jongste tendense en markontwikkeling, praktyke en planne, en die potensiaal van wyntoerisme en -handelsmerke.

Aanbieder: Prof Nick Vink