Greg Mills: Rich State, Poor State

Engels
60 Minute

10 Oktober

13:00
R75 | R100 by die deur

Niefiksie

Peter Bruce en Greg Mills, hoof van die Brenthurst-stigting, takel die raaiselvraag in Greg se boek Rich State, Poor State: Why Some States Succeed and Others Fail in ’n gesprek wat kyk na hoekom sommige state floreer, hulle ekonomieë groei en mense ophef terwyl ander met soortgelyke uitdagings verval in lae groei, sosiale wanfunksionering en mislukking. Die liggie in die tonnel is: Wanneer dinge wél reggestel word, is die impak daarvan dramaties.

Aangebied deur Penguin Random House