Hans steek die rubicon oor

Afrikaans
85 Minute

8 Oktober

12:00

11 Oktober

20:30
R180-R220 | R210-R250 by die deur

Op 90 is Hans nog springlewendig en ver van gereed vir Huis Madeliefie en ’n drakoniese matrone. Nou is daar groot konsternasie in die tehuis met alles van daggakoekies en ’n boeremafia tot ontklee-

dansers en protesaksies. Hans se storie, soos vertel in Rudie van Rensburg se topverkoperroman, is dié van vele ouer mense wie se kinders die land verlaat het, 

Met: Charles Bouguenon

 

Regisseur Lizz Meiring

Vervaardiger Leftfoot Theatre Productions 

Skrywer Rudie van Rensburg 

Verwerking Francois Toerien 

Tegniese versorging, stel- en beligtingsontwerp Jak J. Brits 

Kostuums Hollywood Costumes 

Klankbaan Wesley West 

Verhoogbestuur Jak J. Brits 

 

In samewerking met Innibos, NATi