Hans steek die Rubicon oor

Afrikaans
97 Minute

13 Oktober

19:30

14 Oktober

19:00
R80 | R90 by die deur

2023 | Suid-Afrika

Dié stuk is gegrond op die topverkoper-roman deur Rudie van Rensburg. Dis ’n aksie-avontuur oor die hardkoppige 90-jarige Hans wat ’n ouetehuisopstand teen die drakoniese matrone, ’n afgetrede tronkbewaarder, lei. ’n Komedie vir die hele gesin oor oudword op jou eie voorwaardes.

Met: Pierre van Pletzen, Tobie Cronjé, Nicola Hanekom, June van Merch, Sandra Prinsloo e.a. 

Regisseur en draaiboekskrywer Corné van Rooyen