Hedda en haar suksesvolle dog vervelige man, Jurg, is pas terug van hul wittebrood. Sy is reeds verveeld met die huwelik, so wanneer haar voormalige vlam Lovborg opdaag, steek sy haar lewe aan die brand. Hoekom? Want sy kan. In hierdie moderne verwerking van ‘Ibsen se Hamlet’ wys Hedda een vet middelvinger vir nice wees. Sy is aaklig, en sy weet dit. Kom kyk.