Meertalig
OB
16 Minute

7 Oktober

13:30

9 Oktober

14:30
Gratis

Ragel, ’n jong bruin verpleegster, praat met spoke in die hospitaal wat sukkel om afskeid te neem. ’n Spookstorie met ’n knippie romanse.

Met: Vashti Prins, Clifford Joshua Young, Megan Choritz, Iman Isaacs e.a. 

Regisseur Zenobia Kloppers 

Skrywers Zenobia Kloppers, Monique Seigels