Meertalig
Geen o.13 (T)
23 Minute

7 Oktober

17:00

9 Oktober

18:00
Gratis

Liam se vrou is in ’n koma en hy kan hom nie ’n lewe sonder haar voorstel nie. Hy begeef hom in ’n onbehoorlike liefde, maar mettertyd besef hy dis geen oplossing nie.

Met: Conradie van Heerden, Minke Marais, Amalia Uys, Jean du Plessis e.a. 

Regisseur Edwin van der Walt

Skrywer Melissa Myburgh