Hoe het Afrikaans se dice geval?

Afrikaans
60 Minute

14 Oktober

09:30
Gratis

Hoe lyk Afrikaans vandag? Wat hou die toekoms in? In hierdie Ommietafelgesprek word onderwerpe aangeroer soos waar die uithoeke van Afrikaans lê, hoe ons vorentoe kan hande vat sonder om eksklusief te wees, en watter rol meertaligheid in ’n loopbaan speel. Kom luister wat Karien Brits (taalpraktisyn en dosent) en Jurgen McEwan (akteur, skrywer, opvoedkundige sielkundige en gemeenskapteaterontwikkelaar) op die hart het.

Aangebied deur die ATKV 

Met: Chareldine van der Merwe (gesprekleier), Karien Brits, Jurgen McEwan, Alfred Schaffer